Im so happy you are here! Wether you are ready to book, or just want to learn more, this is the place to be. You can easily contact me using the form below.
GET IN TOUCH
CONTACT US
Have any questions, or want to know more?
My only available 2023 dates are end of Dec.
-
If you haven't already, go fill out that form under "contact" and we can get the ball rolling! Once it's time to make things official, I'll send you a contract to sign and an invoice where you can make payments right there. If you're torn between packages, go with the lower option, because you can always upgrade, but you can't downgrade!
-
Absolutely! I've curated packages based on what I've seen work for couples in the past, but I also know that wedding photography is by no means "one size fits all." If you want to book but don't feel like any package fits what you're looking for, let me know and I'll hit you up with a custom quote!
-
For weddings, you get a few images on your phone within 48hours of the wedding! Your preview gallery will be ready in your inbox within 2 weeks of the wedding, and your final delivery will be within 2 months of wedding date, when you will receive all the edited high resolution images on a custom USB, with your keepsake box and prints. .
For sessions, the turnaround time for final galleries are 1-2 weeks.
-
A non-refundable deposit is due when you book me that goes towards the total amount, as well as a signed contract. For WEDDIGNS, that amount is R4000 and for all Lifestyle Sessions, it's 50%. The rest of your payment is due 2 weeks before your wedding or 24 hours before your session.
-
This depends on the package you book.
But I almost always over deliver and give many more photo’s than stated on the package chosen by the client. The number of photos stated on your package is actually the minimum amount of photos you will receive. If I can give more photos I absolutely will.
FAQs
As ek iets moet uitsonder van ons troudag waaran ek nie sal verander nie dan is dit ongetwyfeld: Elani! Jy is die grootste, enigste cheerleader wat mens benodig. Jy was saam met ons opgewonde, was effektief, en het ons spontane oomblikke uitstekend vir ewig vasgevang. Binne n dag was daar reeds previews, en n maand later was ons gallery gereed om opgelaai te word met soveel meer as wat ons voor gevra het.
Ek sal dit love om weer en weer en weer saam met jou te werk.
Johan & Elzane
Eerstens wil ek vir jou baie dankie sê vir die shipping tot hier en hoe baie moeite jy gedoen het met die opmaak van die pakkie!
Tweedens. Ons Loooovvveeee dit!!!! Let me tell you ek het met die live shots wat jy gestuur het soos ‘n baba gehuil van hoe mooi dit was en die memories wat sommer weer opgekom het.
Ek haal my hoed af vir julle 2tjies wat elke liewe oomblik gecapture het, elke laggie en elke traantjie. Ons is só dankbaar vir julle! Daar is niemand beter wat ons aan kan dink nie!
Lehanie + Hendro
Elani!!! Wow , wow , wow!!!! Ek het nie woorde nie!
Jy het soveel moeite - ekstra moeite in hierdie pakkie van ons ingesit! My asem is weg geslaan! Ek het klaar van die fotos in rame gesit.
Ons is absoluut verlief!
Dankie vir jou , en jou ongelooflike passie! Dit sien ons in jou werk!
Dankie dat jy ons spesiale dag so mooi vas gevang het!
Charlise + Duran
Wow wow wow ek en Leighton is so happy met ons trou fotos. Ek het nooit ‘n doubt in my mind gehad nie, maar om al die foto’s terug te kry is die beste feeling ooit -en nou weet Leighton hoekom ek so heavily insist het dat jy ons fotograaf moet wees . Dankie vir al die klein details en effort wat jy doen , mens voel sommer weer soos ‘n kind as mens die pakkie oopmaak en soos jy aangaan is daar net nog ‘n klein surprise wat vir jou wag.
Ek weet nie hoe ons ooit genoeg gaan kan dankie sê vir al die moeite wat hy gedoen het nie. ‘n goeie fotograaf op jou troudag , voel ons is baie belangrik omdat jou foto’s al is wat jy na die tyd het. Jy het ons gister so vir ‘n tweede keer ons dag laat “experience” met al die “oh ja dit” en “ek het al vergeet ons het dit gedoen”.
Ons is vir ewig dankbaar dat jy ons dag so mooi vasgevang het en dat julle sulke lekker vibe was op ons troudag. Jy is die BESTE!!
Antoinette + Leighton
Thank you Reflective Photography for the most beautiful gift of memories captured so perfectly in these photos.
Elani Ross, one of the most talented photographers I have every had the pleasure of meeting! Thank you for all your hard work and dedication to our special day.
Bernadette & Tristyn
WOW WOW WOW WOW
Ons het regtig nie woorde nie , elke foto is so mooi en elke foto vang die oomblik so goed vas
Jy is amazing in jou werk
Baie dankie vir al jou moeite en harde werk
Ons is in die hemel met al hierdie fotos
Kyla + PJ